Preface

Finally, I am ready to die.

Not that I want to, but I am ready. I have asked my family not to bury me with a church ceremony, I have asked for my body to be donated for research- and medical training and to be disposed of via cremation. I want them to say a prayer to God for me and then to celebrate their lives.

It is not that I am particularly anti-religious, but just that the really don’t need to deal with everything the traditional funeral entails, financially and physically and emotionally. It is the least I can do to make life easier because I did not make it easy for them through my life.

I have many regrets. Too many for someone who lived this long. Mostly, I can summarise that by saying I have not loved well enough. What I have given as love, is not sufficient and that is my abiding failing.

This dedication will not make up for a lifetime of insufficient loving, but I want to say to Moonyeen that I love you babe. I truly do. Throughout. As much as this is a cliché, you did deserve better, and I failed in that. But it is not for lack of loving, just a lack of showing.

My true obsession has not been love, but truth. And this obsession was a curse. In its pursuit I have violated relationships, and probably caused more damaged than I know. I suspect my family bore the brunt of it. Instead of a kind lie, I delivered an uncomfortable truths – and they deserved those lies as much as anyone, because, whilst you would expect me to write this, they are truly good people who did not deserve truth, but deserved love.

I apologise; and whilst it is not meant to be consolation, I can say this because you know it already. I did not do this because I wanted to, but because I had to. It is how I was made. My curse, my cross. Maybe even why I was made. And I am sorry you had to pay the price.

I have lived with Jeremiah’s Curse, and this has cursed my family by extension. And the bitter irony of it all is that I will never know whether the price I paid for searching the truth has been rewarded with actually finding it.

But in this story of my life I offer it to you anyway to be judged whether it is the truth. How far it will reach is outside of my control. It may be a truth that spreads, or not. I shall not take either outcome to mean anything, because the purpose of my search may not have been to find it or to spread it – that would be the human intention – but I have certainly learned that it really does not matter what we intended or not.

But it is now written here. And all I hope for is that I might escape the curse and find some solace. For this journey has made me into a person I don’t want to be and I pray to God that I may now have some time on earth to be more human, free from the curse.

D Price, 11 April 2014

3 thoughts on “Preface

  1. Alex says:

    Hello Dennis. Ek geniet jou skrywe baie,baie. jy skrywe baie sterk en gee goed deurdagte feite.
    hoekom is soms so morbied. Die lewe is daar om te gebruik en te probeer vorm soos jy wil he dit moet wees. Dit is so dat daar in Taungs feitlik net arm mense, behalwe die diamant handelaars soos duplessis se winkel. Daar was ook baie persone wat ons help vorm het. Jou ma was n baie goeie mens ten spyte van al die swaarkry en sy was tot die laaste ietwat onsteld dat jy haar die laaste tyd voor haar dood so min gekontak het. Ek lees jou redes om te verhuis na Australie maar ek voel anders. Ek dink jy het vir die verkeerde redes Australie toe verhuis.Jysou ook suksesvol in Suid Afrika gewees het. Jou familie hier prat nog steeds oor jou met goeie woorde. Ek reken ons familie het goed vir hulself gedoen so deur al die swaarkry. Charmaine het al vir jou gaan kuier. hedley praat al sterker om vir jou te gaan kuier. Ons as familie kuier gereeldsaam soos by Rosa se verjaarsdag aan die begin van Januarie. Ek en Lena bly nou op n plot in Vanderbjlpark en geniet die semi-boerdery baie. afgetree een jaar voor my tyd om nie meer met die swak onderwys deel te wees nie. Dit het regtig agteruit gegaan.. gesondheidsgewys gaan dit so-so. besoek maar hospitaal redelik om bietjie te gaan gesels met die nursies en om die suiker en bloed te probeer behrer.. Groete aan almal. Alex. voor ek vergeet. daai plek Taungs het nou so massief geword. Daar is groot ketting winkels en n groot shopping mall enn soos Hans se -die beste Kentucky in die Noord kaap..
    Eendag as die daar tys is , moet ons meer gesels or die Vloek van Jeremia soos jy dit noem.
    Soos : hoekom net oor die swaar tye skryf? Hoekom nie meer positief oor die uitkyk oor die wereld ? hoekom nie wil vriende he nie? hoekom jou ma so seermaak in die boek? toe ons almal uit die huis was, wa jy alleen by haar en jy het die voordeel van net haar aandag gekry. Hoekom nie jou suster, Charmaine beddnak vir al haar goedheid aen gunsies aan jou nie. Ek het ook gehelp,al was dit net om vir jou te wys hoe om iemand te donner.

  2. Alex

    Die doel van die storie was nie om oor my lewe te praat nie. Daar is baie wat ek nie se. nie. Daar was baie goeie tye.

    Niemand in my familie het my nog ooit te na gekom nie – en ek vertel enige persoon wat will luister hoe my sussie vir my ‘n fiets gekoop het en ‘n motorfiets en vir my ‘n kar geleen het.

    Ek weet ma het haar bes probeer. Ek het later probeer reg maak – as jy onthou sy het meer as n jaar by ons gebly ook. Maar self dit was nie regtig goed genoeg nie.

    Ek probeer se dat ek ‘n ondankbare stront-kop was. Ek probeer wys dat ek altyd aan myself gedink het.

    Ek het altyd gedink ek is slim genoeg en as ek hard werk sal ek sukesvol wees.

    Maar dit is nie hoe my lewe uitgedraai het nie. En ek probeer se dat God het ander planne gehad as ek en dat ek vergeefs daarteen gestoei het.

    (En ek het niks negatief te se gehad oor enige iemand anders se sukses nie! Net my eie mislukkings. Maar dit is nie te se dat mens kan ontken dat ons basies armblankes was nie. Ons was – en ek is nie skaam om dit te herken nie wnat ek – en almal in die famile – het hard gewerk om dit te oorkom. Maar daardie tema is nie belangrik in my storie nie.)

  3. Alex says:

    Dan is dit goed so.dan verstaan ek die skrywe sommer beter en ek moet bieg jy het dit baie goed gedoen. Rosa het vir Tommie in raak geloop in Douglas ,boer glo daar en sy ma se man is so n maand terug oorlede. groete aan Monyeen en kinders. laat weet weer. Alex

Leave a comment